THIS WHAT OUR CLIENT HAVE TO SAY

READ THIS, ITS THE ONLY WAY TO KNOW WE ARE THE BEST IN THE BUSINESS 

Ek moet vir julle BAIE BAIE DANKIE se vir jul tyd en bydrae tot ‘n ongelooflike suksesvolle produksie! van my nuwe musiek video “Skooljare” Julle was regtig great! Dit is altyd lekker om saam met mense te werk wat dieselfde passie deel. Die foto’s op jou website is baie mooi! tot volgende keer! Lianie May – Rietfontein Noord Laerskool

________________________________

Dit was my plesier om saam met julle te werk. Dankie vir julle wat gewillig was om aanpassings te maak om my te akkommodeer. Ek waardeer dit baie.Ek dink julle het ‘n baie goeie job gedoen oor die algemeen en dit was duidelik in hoe baie die mense hulleself geniet het. Julle het daarin geslaag om iets te speel vir almal. Dis ‘n moeilike taak en ek dink julle het goed gedoen. Ek het op Universrsiteit ge-dj vir sakgeld, so ek weet so bietjie daarvan… Sterkte, en miskien sien ons mekaar weer by ‘n funksie.
Blessings Heinz Winckler – Wedding of Elani & Stephan Euphoria Estate Naboomspruit

________________________________

Weereens baie dankie vir ‘n great aand! Almal sê vir my dankie, maar julle het al die werk gedoen! Eks bly julle kon ons help! Die hoof is ook baie beindruk en het alreeds vir julle detail gevra vir volgende jaar se Matriekafskeid! Baie sterkte vir die res vn die jaar! Geniet die Feesseisoen saam vriende en familie! Ek is seker ek sal julle seker weer êrens sien waar daar lekker musiek is! Groete Charlene Steenkamp – Sutherland High school

________________________________

Professional, accommodating – and overall pleasure to work with you. Thank you
Patricia Methmann – Weavind & Weavind

________________________________

Thank you so much for helping make our wedding day so special. You guys played exatly what we wanted and were professional and we would definately recommend your services to anyone needing a wedding DJ. Thank you once again. Justin Rose Financial Manager Babelela Security C.C

________________________________

Ek wil weereens net baie dankie sê dat julle ons troue great gemaak het! Vanaf eerste kontak met jou het alles seepglad verloop, en ek moet se alles was puik! Kommentaar van gaste wat op troue was, is “dat dit die lekkerste troue was waarop hulle al was, en dis agv die musiek”! Seker maar my goeie musiek smaak! Hehe… Anyway, weereens baie dankie vir alles, en wees verseker van positiewe verwysings van my kant af! Cheers! Jandri Olivier

________________________________

Wou net gou dankie se vir wat julle by ons troue gedoen het. Almal wat daar was het gese dit was die beste troue ooit en ook die enigste een waar daar nog vrek baie mense was op die dansvloer tot 2:30 in die oggend!! Julle was amazing. Jy kan my as a reference op julle websiteenige tyd gebruik! Gaan ook nou nominate vir die Vow awards! Weereens dankie! Erich Ehlers

________________________________

Baie dankie vir julle goeie diens. Ons het dit regtig baie geniet en wardeer dat julle so laat gebly het ens. Hoop dat julle dit geniet het. Ek sal julle gaan nominate, moenie worry nie. Sal defnitief weer gebruik maak van julle indien nodig en sal julle vir almal wat ek ken aanbeveel. Lekker dag Chanel

________________________________

Ons wil ook net dankie se vir julle. Ons het nie nodig gehad om vir een oomblik te bekommer oor musiek en die dj nie. Julle het alles so perfek gedoen, die gaste konie ophou praat oor hoe lekker die musiek was nie, almal het gedans tot op die laaste toe. En na die troue het ons nogsteeds komplimente gekry oor die julle. Ons het julle voor die tyd gevra om julle eie diskressie te gebruik ivm met die musiek wat gespeel moet word. En julle het dit op die kol gehad. Dankie, julle het ‘n groot bydrae gelewer om die aand vir ons wonderlik te maak. Groete Mauritz & Andrea

________________________________

Baie dankie vir die wonderlike dienste wat julle gelewer het met die musiek. Julle is baie profesioneel en ons gaste het dit baie geniet. Dankie dat julle so ‘n groot bydrae gemaak het om die dag vir ons spesiaal te maak. Ons sal julle beslis weer gebruik! Groete, Liza ann Maritz 

________________________________

Thank you for the great service on our Corporate Golf day. This event is held every year to get together with our major stakeholders, the standards are very high, and we need to make sure of every detail, Thank you for all you effort and punctuality, Kind Regards JEANINE ARNOLD FOSKOR

________________________________

Dit was vir ons ‘n voorreg om van jul dienste gebruik te maak! Julle was hulpvaardig en professioneel. Dankie dat jul ook ons musiekkeuse in kapel gespeel het – Ek verstaan van gaste die musiek was baie mooi en gepas. Ook alle musiek daarna was goed gekies en gespeel. Daar was werklik verskeie mense wat die opmerking gemaak het dat die musiekkeuses baie gepas was vir die verskillende stadiums van die troue! Mense kon lekker eet en gesels op meer rustige musiek – en later lekker dans op die op en wakker musiek. Dit kon ons duidelik sien uit sms e wat ons na die tyd ontvang het. Jy het situasies goed gelees en opgesom en gehanteer. Ek moet se ek het nie besef dinge verloop so vinnig opmekaar nie. Julle was dus uitstekend. Onthou die wonderlike terugvoer oor die musiek wat van verskeie gaste afgekom het! EK SAL JULLE ENIGE TYD TOE OE AANBEVEEL!! Stuur vir julle foto sodra ons mooi professionele foto van Sonja gekry het.

________________________________

Nee wat jong, daar is nie veel meer om te sê as jul ken jul storie nie!!! Goeie werk en great proffessionele diens wat julle lewer!! Dankie vir alles! Groete Karin en Karien Grobler – La Quilla Boschkop

________________________________

Baie dankie vir die wonderlike dienste wat julle gelewer het met die musiek. Julle is baie profesioneel en ons gaste het dit baie geniet.Dankie dat julle so ‘n groot bydrae gemaak het om die dag vir ons spesiaal te maak. Ons sal julle beslis weer gebruik! Groete, Lize Anne Noordman The Thatchery

________________________________

Ek is baie happy! Baie dankie. Julle was optyd, ingerig, Up and going in no time. Julle het my stres hanteer en dit uiters proffesioneel gehou. Baie dankie Chris Rademyer – Provance Teetuin

________________________________

Baie dankie vir julle aandeel om ons troudag baie spesiaal te maak! Julle het baie moeite gedoen met die voorbereidings, soos met die liedjies wat gebruik moet word, ens. en ons die heeltyd op ons gemak laat voel. Ons gaste het hulle vreeslik geniet en praat nog die heeltyd van die lekker troue wat hulle bygewoon het en die mans spog oor hoe hulle en hulle vrouens net nie van die dansbaan kon afbly nie omdat die musiek so great was!!! Ons moet darem bieg, julle weet hoe om die mense op die dansbaan te hou!!! Van die mense het tot vir ons kom vertel dat hulle nie kon dink dat jy so goeie stem het nie, Christo. Julle is 100% professioneel. Ons sal julle definitief met die grootste plesier en gemoedsrus aanbeveel aan enige persoon wat ‘n professionele en staatmaker DJ benodig! Ons het nog nooit so lekker partyjie gehad nie, al was dit ons troue! Die dag en aand was ‘n reuse sukses! Dankie weereens julle twee!!! DIT WAS GREAT!!!!!!!!!!!!!!!! Buks en Sunette Kruger Silverton Rugby Club 11 Julie 2009 Verwysing: sunette.medic@yahoo.com

________________________________

Thank you for the great service on our Corporate Golf day. This event is held every year to get together with our major stakeholders, the standards are very high, and we need to make sure of every detail, Thank you for all you effort and punctuality, Kind Regards Jeanine Arnold – Foskor – Centurion Country Club

________________________________

Baie dankie vir die diens wat julle gelewer het op ons troudag dit was regtig uitstekend. Weereens baie dankie ons was 100% tervrede! Ek sal julle beslis aanbeveel! Baie dankie! Susan Symington Avianto 

________________________________

Christo, Baie dankie, jou en Ollie se diens was uitstekend en jul musiek perfek! Gerrit Olivier Avianto

________________________________

Ons was meer as beindruk met die diens wat jul gelewer het. Die moeite wat jy gedoen het om die song te kry waarmee ons die dansbaan wou open, spreek van die erns waarmee jul die (belangrike) taak van musiek by n troue benader. In hierdie opsig, het die vooraf-besprekings rondom musiek-keuse baie bygedra tot die puik keuse van musiek wat jul gespeel het die aand. Al ons vriende wat die troue bygewoon het, het opgemerk dat die musiek baie goed was, met heelwat songs wat mense na die dansvloer bring. Ek sal jul met groot vrymoedigheid aanbeveel..Groete Etienne Vlok, Kleinkaap

________________________________

Baie Baie Baie dankie! almal s dit was ‘n lekker troue! en JULLE het dit absoluut gemaak!! Ek en Erwin het dit self so geniet en lekker gedans! Julle musiek en beligting was great!! As enige iemand ooit ‘n DJ soek gee ek julle nommer! Groete ook aan Ollie. Weereens dankie! As enige iemand wonder of hul julle moet gebruik gee net my nommer en ek sal hul vertel als wat hul moet weet! 072 699 0450 Dankie Charlene. Amanzingwe Lodge Hartebeespoort

________________________________

Namens my en my familie wil ek net baie dankie s vir die diens wat julle gelewer het. Ons is baie gelukkig met alles en waardeer als wat julle gedoen het. Ons kon nie vir beter DJ’s of musiek gevra het nie. Weereens dankie, Die Griezels & Vermaaks Alberton Civic Centre

________________________________

Ten spyte van al die reen het julle nog steeds ons aand met julle proffesionele diens en nice persoonlikheid aangenaam gemaak. Ons sal julle verseker aanbefeel en hoopenlik weer saam jul kuier. Kom maak n kuiertjie as jul in die omgewing is.Groete Jo-Mari en Danie Benoni

________________________________

Baie dankie, julle was presies wat ons wou gehad het. Timothy & Jeanette Bowers Denel 21 February 2009

________________________________

Baie dankie vir die puik diens wat julle gelewer het. Al die gaste het gepraat vd musiek en hoe lekker hulle gedans het. Ons almal het dit baie geniet. Julle musiek was 100% professioneel gewees. Ek sal julle enigetyd aanbeveel by ander mense. 2 Vrouens het hulle skoene stukkend gedans. Nogmaals baie dankie en hou aan om sulke puik diens te lewer. Julle is excellent !!!!!!!!!!!!!!!!!! Willem en Sandee 14 Feb 2009 Lugmag Gymnasium Valhalla

________________________________

Die musiek was baie professioneel gedoen. Julle het alles hanteer soos ons dit graag wou h en het die gaste baie mooi gelees. Weereens dankie vir julle aandeel in die suksesverhaal ons sal julle definitief aanbeveel by ons familie en vriende. Gerhard De Wet L’Quila Boshcop,
7 My wife and I had an amazing time, thank you for the professional service. I will recommend you wherever I can. Regards Erik Broberg , Everwood Muldersdrift, 31 January 2009

________________________________

Ons wil net baie dankie s vir die wonderlike diens wat julle ons gegee het. Al die mense was baie beindruk met julle en het die musiek vreeslik geniet. Sodra ons hoor van iemand wat weer dj’s vir ‘n funksie nodig het sal ons julle definitief verwys.Groete Jacqueline & Marcel Gold Reef City

________________________________

Dankie vir julle aandeel om ons troudag net so bietjie meer as spesiaal te maak! ek het heeltyd gerus gevoel, van die eerste dag wat ons gepraat het tot 00:00 die aand! Vir my en my vrou was dit belangrik dat al ons gaste lekker kon dans en saam kuier, en dit is presies wat gebeur het. Die regte atmosfeer was heeltyd daar. Ons het baie komplemente gekry van vriende en familie oor hoe goed die musiek was en oor die song wat jy gesing het , dit was spesiaal en n groot verrassing! Die musiek keusus was perfek, dis presies hoe ons dit wou gehad het. Dankie dat julle professioneel is; Die keuses van ons musiek, dat julle netjies aangetrek het, die manier hoe julle met Chez Charlene se sound engineer saam gewerk, alles het vlot afgeloop. Dit was net n groot plesier om met Function Music Services te gewerk het. Ons sal definitief julle aanbeveel aan enige persoon wat n staatmaker DJ maatskappy benodig! Ek het nog nooit so goeie musiek by enige geleentheid gehoor nie! Die dag en aand was n groot sukses! Groete: Stefan en Marzanne PretoriusChez Charlene, Verwysing: stefanpretorius@gmail.com

________________________________

Baie dankie vir julle dienste. Ons was tevrede, en as ek so luister na die gaste het hulle dit baie geniet. Baie dankie Elani Euphoria Estate Naboomspruit 

________________________________

Julle diens was baie goed. Die personeel was baie tevrede met die musiek en ook met julle as die DJ’s.Sal weer van julle gebruik maak. Groete Elsabe vd Merwe Protea Chemicals – Krugersdorp Wildtuin 

________________________________

As usual you guys where great. This was the 3rd year running that we made use of your services and each and every time we are more than satisfied with your professional service. Everyone had a great time and what I appreciate most is than you guys understand that due to all the various activities we had going on not all the people were were dancing at once. They still had the benefit of your music at all the various activity stations! Also, I like the flexible way in which you guys always accommodate our last minute whims. Thank you for your patience!.We will most definitely make use of you guys again next year (as usual). hope you guys enjoyed the shows as well.Lynette van der Pas, P. Gerolemou / Mvela Phanda Construction, 

________________________________

Thanks vir ‘n great event ons almal het die mesiek geniet dit was van alle smaake en so aan. All het ‘n paar mense harder gevra en ander sagter dit was great thanks baie. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak in die volgende ope dag wat ons hou. Sonet Zietsmann, United Power Purchasing, Olifantsfontein 

________________________________

Thank you for a wonderful selection of music, both good for the listeners and the dancers.. we really enjoyed the evening!!!! Many thanks

________________________________

Heidi Cook, Saab Avitronics Recording and Monitoring Bondev House Centurion 30 October 2008
“We would like to thank you for such an amazing evening! Everyone commented how professional you are and every song requested was played without an issue. Many thanks again! You are Great!!!!” Pippa Forster, Hertford Hotel, Lanseria 

________________________________

“Thank you for helping us make our wedding a success. Everyone had an awesome time! The music was great and the service extremely efficient and professional. I will definitely recommend you to anyone looking for a DJ team for their function.”Jonathan Zimman  Bergvalei Estate – Muldersdrift

________________________________

“Baie, baie dankie vir n AMAZING aand. Ek gaan nooit weer n ander DJ gebruik nie. Julle het die crowd goed gelees en almal het die baie geniet. n Aand wat niemand sal vergeet nie. Waardeer alles baie.”Charlene Grobler – Mandjiedans At A Charity Organization In Pretoria

________________________________

“Baie dankie vir uitstekende proffesionele diens, julle het gehelp om die dag vir ons spesiaal te maak”.Gerhard van Eeden (Troufotograaf),  Safari Kwekery

________________________________

“Baie dankie vir uitstekende diens en absolute betroubaarheid van julle kant af met ons funksie. Julle keuse van musiek het voorwaar van die aand ‘n groot sukses gemaak. Nogmaals dankie”.Liesel Rolfes., Trademarks Loftus Pretoria

________________________________

“Ons bedank jul graag vir die goeie en professionele diens wat jul tydens ons huweliksonthaal op 19 April 2008 by Die Werf gelewer het. Die musiek was presies wat ons wou gehad het en is ons ook deur meeste van die gaste gekomplimenteer deur die mooi musiek wat gespeel is en waarby almal aanklank gevind het en wat ook baie bygedra het tot die lekker atmosfeer van die onthaal. Heelwat het ons ook gevra wie die DJs is en ons hoop dat ons verwysings wel by jul uitkom. Jul is welkom om ons in die toekoms as referente te gebruik as iemand oor jul diens navraag doen; ons deel graag ons goeie terugvoer. Self sal ons definitief weer in die toekoms van jul dienste gebruik maak vir n funksie.Met waardering”,
Leon en Jana Strydom, Saterdag 19 April 2008 Die Werf Pretoria – Verwysing jn34rg@mweb.co.za

________________________________

“Soos julle weet het Cullinan Rugby Klub op 2008-03-29 sy 100ste bestaans jaar gevier. Dit was vir ons n groot gebeurtenis en wou gehad het dat alles vlot verloop. Julle goeie musiek het groot gees onder die mense geskep en almal het lekker gekuier tot in die vroee oggend ure. Almal het gedans, van oud tot jonk. Op 2008-03-31 het ons as bestuur nabetragting gehou oor ons funksie en julle word baie hoog geprys vir julle musiek. Almal was dit eens dat julle verseker weet hoe om a ‘party” lewe te gee. Julle sal in die vervolg verseker gebruik word met nog funksies wat by Cullinan Rugby Klub gehou sal word. Ek kan met die grootste vertroue julle aanbeveel vir enige persoon of geleentheid waar daar groot gekuier wil word. Julle is professioneel en goed toegerus. Julle is TOPS en sal moeilik oortref word. Baie dankie dat julle gehelp het om ons groot dag n sukses te maak, EN WAS DIT NIE!”Wessel Van Dyk, Cullinan Rugby Klub,

________________________________

“JULLE WAS “AMAIZING!!”
Heinrich Grimsehl, Saterdag

________________________________

“Wil net baie dankie s vir Saterdag, dit was n groot sukses gewees”.
Tanya Rutgers (Abby Gardens, )

________________________________

Baie dankie. Julle het n great job gedoen.
Nicola van Heerden – Centurion Golf Estate

________________________________

“SO BAIE dankie vir julle bydrae tot ons troue Saterdag!!! Dit was een STUNNING dag vir ons en jy het bygedra dat ons die troue kon h wat ons graag wou……een groot party!!! Die mense het dit almal geniet!!! Baie dankie vir die pragtige song wat jy vir ons gesing het………..jy moes sommer al vroeer in die aand dit gedoen het!! Jy sing regtig baie mooi!!!!!!! En ons sal jou enige tyd vir enige funksie aanbeveel!!! Jy het oud en jonk die hele aand aan die dans gehad en dis PRESIES wat ons wou gehad het!!! Se asb vir Ollie ook dankie vir sy bydrae tot ons mooiste dag!! Baie, baie dankie!!!!
Groete Anri Henning (Safari Kwekery – )

________________________________

“As ek werklik moet s wat ek van julle dienste dink, gaan ek uit al die goeie woorde uit hardloop en ek sal nie kan ophou tik nie. Julle was GREAT, ek kon nie vir ‘n beter DJ, nee julle is nie DJ nie, julle is entertainers gevra het nie. Ek het nou die aand die DVD gekyk. Die dansbaan was 2 keer leeg, terwyl almal gespeech het en na 2:00 toe almal weg is. Julle het die mense op die dansbaan gehou met die musiek wat julle gespeel het. Almal het ges julle was Great, as hulle vir ‘n song vra, is dit daar en word so vinnig as moontlik gespeel.Baie dankie, vir julle moeite”.
Henning Buitendag (Voortrekker Monument, )

________________________________

Baie dankie vir julle puik professionele diens, julle het ‘n groot rol gespeel om ons spesiale dag ‘n groot sukses te maak , almal het hulleself gate uit geniet. Nogmals baie baie dankie!
Brett en Amy Lotter (Pretoria Old Boys Club

________________________________
,

“Baie dankie. Al ons gaste, van die jonges tot die oues het van julle musiek gehou.Daar is nie ‘n manier dat ons ooit iemand anders se dienste ooit weer sal gebruik nie. Weereens baie dankie”.
Mandie & Attie Odendaal,(Muldersdrift

________________________________

Baie dankie, julle musiek het van my 21st ‘n groot party gemaak.
Almal het dit baie geniet en praat nou nog oor die goeie dj’s wat ons gehad het! Ons sal julle beslis weer gebruik vir volgende funksies en beveel julle ook aan vir al my vriende se 21st’s. Lekker musiek maak!!!! Liesel

________________________________

BAIE Dankie. Dit was excellent. Almal het laat weet dat hulle lekker gekuier het en nog verder sou gedans het as ons kon. Baie dankie. Ek sal jou defnitief “recommend” en jou weer gebruik. Lekker dag.
Celeste Donaldson 

________________________________

“We would just like to thank you very much for the great music you played at our 30th birthday party. You really entertained a large mix of people. I also appreciated your flexibility and professionalism. Hendrik and Maryke Bronkhorst – Bryanston Country Club 

________________________________

Get In Touch
Say Hello!

FILL OUT THE FORM BELOW FOR A OBLIGATION FREE QUOTATION

Our pricing is related to the specifications of the client and is subject to change without prior notice. Please contact us should you want to discuss your requirements with us. Please note : We will treat your information with respect and WILL NOT sell it to 3rd parties or spammers!

Christo Louw

PHONE
+2783 5115 238
MAIL
functionmusic@gmail.com 

WHATSAPP ME NOW
CLICK ON THE ICON BELOW

Quotation Request

I Need

Event Type

Other Wedding Services I'm Interested in

14 + 11 =