OUJAARSDANS 2018 BESPREKINGS

TEMA: Country – Boerejol
DATUM: 31 Des 2018
TYD: 18:30 tot laat (+/- 02:00)
PLEK: Silver Valke Rugby Klub, Roestof Straat 220, Silverton, Pretoria
KAARTJIES: R60 volw. & R30 Kinders O/13
BRAAIPAKKE + ETE: R100pp
SHUTTLE BESKIKBAAR: *T&C Apply
KAMTERREIN BESKIKBAAR: Eie Tente Op Rugbyveld
BRING EIE KOS: Geen eie drank SLEGS kontantkroeg beskikbaar
VERMAAK, Willie Botha en Sy Boere Orkes, Christo Louw, DJ FM & Jay Pee
ADRES – GPS | -25.731605, 28.311456
PARKERING; Veilige parkering met motorwagte word verskaf.
GOOGLE MAPS LINK – https://goo.gl/maps/v6rmG9ssuWA2 

VUL ASB DIE VORM VOLLEDIG IN OM TE BESPREEK VIR DIE OUJAARSDANS

Wil gebruik van van Shuttle Diens

Ek bring my eie kos ?

2 + 6 =

Organiseerder 

Christo Louw

PHONE
+2783 5115 238
MAIL
functionmusic@gmail.com 

WHATSAPP ME NOW
CLICK ON THE ICON BELOW

Hoe Bespreek Ek ?

  1. Vul die aanlyn vorm in op hierdie bladsy.
  2. U sal ‘n epos ontvang met FM Promosies se bankrekening besonderhede en u verwysing.
  3. Betaal u kaartjies en etes per EFT en stuur bewys van betaling aan functionmusic@gmail.com
  4. U kaartjies en besvestiging van bespreking sal dan aan u per epos gestuur word.
  5. Bring u bewys van betaling en besprekings bewys saam en wys by die hek op 31 Des.
  6. Kaartjies ook beskikbaar op aflewring in Silverton, La Montagne, Murrayfield, Equestria, Die Wilgers en Meyerspark.

 

 

 

VIR NAVRAE KONTAK: Christo Op WhatsApp by 0835115238

Christo Louw

PHONE
+2783 5115 238
MAIL
functionmusic@gmail.com 

WHATSAPP ME NOW
CLICK ON THE ICON BELOW